Archives: Testimonials

Hiermee wil ek graag getuig van absolute uitstekende diens, wat ons firma van Cyberzone IT Solutions ontvang het. Russel van Cyberzone IT Solutions het ons maatskappy se printer ge├»nstalleer. Ons het hom daarna op kort kennisgewing gekontak vir die opstel in programmering van twee nuwe skootrekenaars. Russel was binne ‘n halfuur by ons kantoor en View Full →

Eerstens baie dankie Russel van Cyberzone It Solutions vir jou vinnige en uitmuntende diens wat jy vir my gelewer het om my laptop weer 100% te laat werk .Cyberzone It Solutions is di naam wat ek kan vertrou baie dankie Russel. en ek sal almal aanbeveel om gebruik te maak van Cyberzone It Solutions vir View Full →